Moses in Islam: Verskil tussen weergawes
k Kategorieë gealfabetiseer |
Rescuing 2 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8 |

(6 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 4: | Lyn 4: | ||
|beeld = Musa (Moses)1.png |
|beeld = Musa (Moses)1.png |

|beeldgrootte = 220px |
|beeldgrootte = 220px |

|onderskrif = Die naam ''Mūsa'' in Islamitiese [[kalligrafie]],
gevolg deur "vrede vir hom". |
|onderskrif = Die naam ''Mūsa'' in Islamitiese [[kalligrafie]],
gevolg deur "vrede vir hom". |

|plaaslike_naam = |
|plaaslike_naam = |

|ander_name = |
|ander_name = |

|gebore = c. 2076 [[VH]] (c. [[1392 v.C.]]),
[[Egipte]] |
|gebore = c. 2076 [[VH]] (c. [[1392 v.C.]]),
[[Egipte]] |

|oorlede = c. 1952 [[VH]] (c. [[1272 v.C.]]),
[[Moab]] |
|oorlede = c. 1952 [[VH]] (c. [[1272 v.C.]]),
[[Moab]] |

|voorganger = |
|voorganger = |

|opvolger = |
|opvolger = |

{{Ses Islamitiese profete}} |

'''Mûsâ ibn Amram'''<ref>[https://books.google.com/books?id=Wbg1AAAAQBAJ&pg=PA52 A History of Jewish-Muslim Relations: From the Origins to the Present Day]</ref> ([[Arabies]]: ٰمُوسَى|), ook bekend as [[Moses]], word beskou as ’n boodskapper, profeet en leier in die [[Islam]] en is die mens wat die meeste kere in die [[Koran]] genoem word.<ref>{{cite book|title=Third Way (magazine)|page=18|url=https://books.google.com/books?id=u20z-dBo6SIC&pg=PA18|date=May 1996|author1=Ltd|first1=Hymns Ancient Modern}}</ref> |

==Lewe en erfenis== |
== Lewe en erfenis == |

In die Islamitiese tradisie het Moses nie ’n nuwe godsdiens begin nie, maar die godsdiens van sy voorvaders voortgesit.<ref>{{cite book|title=Islam and Dhimmitude: Where Civilizations Collide|author=Bat Yeʼor|page=309|url=https://books.google.com/books?id=n4kTdYgwQPkC&pg=PA30|publisher=Fairleigh Dickinson Univ Press}}</ref> Volgens die Koran is Moses deur [[Allah]] na die [[farao]] van [[Egipte]] en die [[Israel]]iete gestuur vir leiding en om hulle te waarsku. Sy lewe word die beste in die Koran beskryf as dié van enige ander figuur.<ref name=Keeler>Annabel Keeler, "Moses from a Muslim Perspective", in: Solomon, Norman; Harries, Richard; Winter, Tim (reds.), [https://books.google.com/books?id=9A4JZ8CSJJwC&pg=PA55 ''Abraham's children: Jews, Christians, and Muslims in conversation''], T&T Clark Publ. (2005), bl. 55–66.</ref> Die Koran lui: |

{{quote|''En vermeld Moses in die Boek. Voorwaar, hy was ’n opregte persoon, ’n boodskapper en ’n profeet.''

{{quote|''En vermeld Moses in die Boek. Voorwaar, hy was ’n opregte persoon, ’n boodskapper en ’n profeet.''

''En Ons het hom van die geseënde kant van die berg af geroep, en Ons het hom nader laat tree vir ’n gesprek.''

''En Ons het hom van die geseënde kant van die berg af geroep, en Ons het hom nader laat tree vir ’n gesprek.''

''En deur Ons genade het Ons aan hom sy broer Aäron gegee, ’n profeet.'' |
''En deur Ons genade het Ons aan hom sy broer Aäron gegee, ’n profeet.'' |

Lyn 26: | Lyn 27: | ||
Moses die profeet word as ’n voorganger van [[Mohammed]] beskou. Sy lewe het parallel met dié van Mohammed verloop, aangesien daar baie ooreenkomste is.<ref>{{cite book|title=Introduction to the Study of The Holy Qur'an|author=Maulana Muhammad Ali|page=113|url=https://books.google.com/books?id=f_j9ayrVpHMC&pg=PT113|isbn=9781934271216|year=2011}}</ref><ref>{{cite book|title=Islam for Dummies|author=Malcolm Clark|year=2011|page=101|url=https://books.google.com/books?id=zPXu561ZpvgC&pg=PT101|publisher=John Wiley & Sons|isbn=9781118053966}}</ref><ref>{{cite book|title=Documenta Missionalia – The Word in the Experience of Revelation in the Qur'an and Hindu scriptures|page=120|author=Arij A. Roest Crollius|url=https://books.google.com/books?id=st7fbeSCsxwC&pg=PA120|publisher=Gregorian&Biblical BookShop|isbn=9788876524752|year=1974}}</ref> In Islamitiese geskrifte word die eksodus uit Egipte vergelyk met Mohammed se migrasie ([[hidjra]]) van [[Mekka]] na [[Medina]].<ref>{{cite book|title=Studying Islam: The Critical Issues|author=Clinton Bennett|page=36|year=2010|url=https://books.google.com/books?id=pSujZMpI7wAC&pg=PA36|publisher=Continuum International Publishing Group|isbn=9780826495501}}</ref> |

Moses is ook belangrik in Islam omdat die [[Tora]] aan hom openbaar is, en dit word beskou as een van die ware geopenbaarde geskrifte – [[Moslem]]s glo ’n groot deel van die Tora word in die Koran bevestig en herhaal. Volgens hulle is Moses ook een van die baie profete wat Mohammed tydens sy [[Nagreis]] deur die hemel ontmoet het.<ref name="muslim">[http://www.usc.edu/org/cmje/religious-texts/hadith/muslim/001-smt.php#001.0309 Sahih Muslim, 1:309], [http://www.usc.edu/org/cmje/religious-texts/hadith/muslim/001-smt.php#001.0314 1:314]</ref> In die Islam word geglo Moses het Mohammed gevra om die getal gebede tot vyf te verminder, en dit word as die [[Salat|vyf verpligte gebede]] beskou. |
Moses is ook belangrik in Islam omdat die [[Tora]] aan hom openbaar is, en dit word beskou as een van die ware geopenbaarde geskrifte – [[Moslem]]s glo ’n groot deel van die Tora word in die Koran bevestig en herhaal. Volgens hulle is Moses ook een van die baie profete wat Mohammed tydens sy [[Nagreis]] deur die hemel ontmoet het.<ref name="muslim">[http://www.usc.edu/org/cmje/religious-texts/hadith/muslim/001-smt.php#001.0309 Sahih Muslim, 1:309] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20151128133457/http://www.usc.edu/org/cmje/religious-texts/hadith/muslim/001-smt.php#001.0309 |date=28 November 2015 }}, [http://www.usc.edu/org/cmje/religious-texts/hadith/muslim/001-smt.php#001.0314 1:314] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20151128133457/http://www.usc.edu/org/cmje/religious-texts/hadith/muslim/001-smt.php#001.0314 |date=28 November 2015 }}</ref> In die Islam word geglo Moses het Mohammed gevra om die getal gebede tot vyf te verminder, en dit word as die [[Salat|vyf verpligte gebede]] beskou. |

==Verwysings== |
== Verwysings == |

{{Verwysings|2}} |
{{Verwysings|2}} |

==Eksterne skakels== |
== Eksterne skakels == |

*[http://www.quranicstudies.com/prophet-moses/prophet-moses-in-the-quran/ Die Koran-verse oor Moses] |
*[http://www.quranicstudies.com/prophet-moses/prophet-moses-in-the-quran/ Die Koran-verse oor Moses] |

*[http://www.islamawareness.net/Prophets/musa.html Gedetailleerde verhaal van Moses deur Ibn Kathir] |
*[http://www.islamawareness.net/Prophets/musa.html Gedetailleerde verhaal van Moses deur Ibn Kathir] |

*[http://www.bbc.co.uk/religion/religions/islam/history/musa.shtml Moslems se beskouing van Moses] |
*[http://www.bbc.co.uk/religion/religions/islam/history/musa.shtml Moslems se beskouing van Moses] |

{{Commons-kategorie inlyn|Moses}} |

*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Moses in Islam|Engelse Wikipedia]] |
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:en:Moses in Islam|Engelse Wikipedia]] |

{{Profete van Islam}} |

{{Normdata}} |

[[Kategorie:Geboortes in 1392 v.C.]] |

[[Kategorie:Profete van Islam]] |
[[Kategorie:Profete van Islam]] |

[[Kategorie:Sterftes in 1272 v.C.]] |
Huidige wysiging sedert 04:33, 17 Augustus 2021
Mūsa ٰمُوسَى Moses | ||
Islamitiese profeet | ||
Die naam Mūsa in Islamitiese kalligrafie, gevolg deur "vrede vir hom". | ||
Gebore | c. 2076 VH (c. 1392 v.C.), Egipte | |
Oorlede | c. 1952 VH (c. 1272 v.C.), Moab |
Stamboom van ses belangrike profete in Islam | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||

Stippellyne dui verskeie nageslagte aan |
Mûsâ ibn Amram[1] (Arabies: ٰمُوسَى|), ook bekend as Moses, word beskou as ’n boodskapper, profeet en leier in die Islam en is die mens wat die meeste kere in die Koran genoem word.[2]
Lewe en erfenis
[wysig | wysig bron]In die Islamitiese tradisie het Moses nie ’n nuwe godsdiens begin nie, maar die godsdiens van sy voorvaders voortgesit.[3] Volgens die Koran is Moses deur Allah na die farao van Egipte en die Israeliete gestuur vir leiding en om hulle te waarsku. Sy lewe word die beste in die Koran beskryf as dié van enige ander figuur.[4] Die Koran lui:
En vermeld Moses in die Boek. Voorwaar, hy was ’n opregte persoon, ’n boodskapper en ’n profeet.
En Ons het hom van die geseënde kant van die berg af geroep, en Ons het hom nader laat tree vir ’n gesprek.
En deur Ons genade het Ons aan hom sy broer Aäron gegee, ’n profeet.– Koran, Soera 19:51-53
Moses die profeet word as ’n voorganger van Mohammed beskou. Sy lewe het parallel met dié van Mohammed verloop, aangesien daar baie ooreenkomste is.[5][6][7] In Islamitiese geskrifte word die eksodus uit Egipte vergelyk met Mohammed se migrasie (hidjra) van Mekka na Medina.[8]
Moses is ook belangrik in Islam omdat die Tora aan hom openbaar is, en dit word beskou as een van die ware geopenbaarde geskrifte – Moslems glo ’n groot deel van die Tora word in die Koran bevestig en herhaal. Volgens hulle is Moses ook een van die baie profete wat Mohammed tydens sy Nagreis deur die hemel ontmoet het.[9] In die Islam word geglo Moses het Mohammed gevra om die getal gebede tot vyf te verminder, en dit word as die vyf verpligte gebede beskou.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ A History of Jewish-Muslim Relations: From the Origins to the Present Day
- ↑ Ltd, Hymns Ancient Modern (Mei 1996). Third Way (magazine). p. 18.
- ↑ Bat Yeʼor. Islam and Dhimmitude: Where Civilizations Collide. Fairleigh Dickinson Univ Press. p. 309.
- ↑ Annabel Keeler, "Moses from a Muslim Perspective", in: Solomon, Norman; Harries, Richard; Winter, Tim (reds.), Abraham's children: Jews, Christians, and Muslims in conversation, T&T Clark Publ. (2005), bl. 55–66.
- ↑ Maulana Muhammad Ali (2011). Introduction to the Study of The Holy Qur'an. p. 113. ISBN 9781934271216.
- ↑ Malcolm Clark (2011). Islam for Dummies. John Wiley & Sons. p. 101. ISBN 9781118053966.
- ↑ Arij A. Roest Crollius (1974). Documenta Missionalia – The Word in the Experience of Revelation in the Qur'an and Hindu scriptures. Gregorian&Biblical BookShop. p. 120. ISBN 9788876524752.
- ↑ Clinton Bennett (2010). Studying Islam: The Critical Issues. Continuum International Publishing Group. p. 36. ISBN 9780826495501.
- ↑ Sahih Muslim, 1:309 Geargiveer 28 November 2015 op Wayback Machine, 1:314 Geargiveer 28 November 2015 op Wayback Machine
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Die Koran-verse oor Moses
- Gedetailleerde verhaal van Moses deur Ibn Kathir
- Moslems se beskouing van Moses
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Moses in Islam.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Profete van Islam, soos in die Koran genoem. | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||