Slag van Ulundi: Verskil tussen weergawes
→Agtergrond: Verbeter |
AFM (besprekings | bydraes) |

(13 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Infoboks Militêre Konflik-en |

[[Lêer:The burning of Ulundi.jpg|thumb|links|250px|Die Britte het Ulundi afgebrand na 'n oorwinning in die slag]] |

|conflict=Slag van Ulundi |

|image=[[Lêer:The burning of Ulundi.jpg|300px]] |

|caption=Die Britte brand Ulundi na hulle oorwinning af. |

|partof=die [[Anglo-Zoeloe-oorlog]] |

|date=[[4 Julie]] [[1879]] |

|place=[[Ulundi]], [[Suid-Afrika]] |

|result=Britse oorwinning |

|combatant1=[[Lêer:Flag of the United Kingdom.svg|22px]] [[Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland|Verenigde Koninkryk]] |

|combatant2=[[Zoeloe-koninkryk]] |

|commander1=[[Frederick Augustus Thesiger, 2de Baron van Chelmsford|Lord Chelmsford]] |

|commander2=[[Ziwedu kaMpande]] |

|strength1=4 200 Britte
1 000 Afrikane
Twee Gatling-gewere
10 kanonne |

|strength2=12 000 - 15 000 |

|casualties1=82-103:
13-18 dood
69-85 gewond |

|casualties2=1 500:
473 dood
1 000+ gewond |

⚫ | Die '''Slag van Ulundi''' het op [[4 Julie]] [[1879]] tydens die [[Anglo-Zoeloe-oorlog]] in [[Natal (kolonie)|Natal]] plaasgevind. 'n Britse mag van ongeveer 5 200 soldate het 'n Zoeloemag van ongeveer 15 000 krygers verslaan. Die Britse mag was onder die bevel van [[Frederick Augustus Thesiger, 2de Baron van Chelmsford|lord Chelmsford]]. |

== Agtergrond == |
== Agtergrond == |

Lyn 6: | Lyn 23: | ||
== Die slag == |
== Die slag == |

[[Lêer:2ndLordChelmsford.jpg|duimnael|links|upright|Lord Chelmsford]] |

Net sonop op 4 Julie het die Britse mag die Wit-Mfolozi oorgesteek en begin marsjeer na oNdini, die kamp van Cetshwayo. Die Brittr het in 'n reghoekige formaat aangeneem, vyf kompanies voor, agt aan elke kant en vier agter. Die waens en ammunisie waens het aan die kante beweeg en is na die middel van die vierkant geneem wanneer die gevg begin het. 'n Kompanie was ongeveer 130 man sterk. |

Met sonop op 4 Julie het die Britse mag die [[Wit-Mfolozirivier]] oorgesteek en begin marsjeer na oNdini, die kamp van [[Cetshwayo]]. Die Britse opmars het 'n reghoekige formasie ingeneem, vyf kompanies voor, agt aan elke kant en vier agter. Die waens en ammunisiewaens het aan die kante beweeg en is na die middel van die vierkant geneem sodra die geveg begin het. 'n Kompanie was ongeveer 130 man sterk. Die Zoeloes het die Britte aangeval in hulle bekende ''Horings-van-die-os'' formasie. Die eerste Zoeloes wat die Britte bereik het was die sogenaamde horings en het die kante van die Britse vierkant aangeval. Die Britte het begin vuur met hulle nege-ponders en Gatling-masjiengewere. Hulle het daarin geslaag om die Zoeloes se aanvalle af te slaan. Toe die Zoeloes se aanvalle verminder en hulle formasies begin opbreek het, het Chelmsford sy berede soldate uitgestuur. Ongeveer 1 500 Zoeloes het gesneuwel terwyl slegs 12 Britte gesneuwel het en 90 gewond is. Cetshwayo se kraal is aan die brand gesteek en hy het gevlug. Hy is twee maande later eers gevange geneem. |

== Bronne == |

* ''Field Guide to the BATTLEFIELDS of South Africa'' Nicki von der Heyde. 2013 ISBN 978 1 43170 100 1 |

* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4 |

[[Kategorie:Veldslae tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog|Ulundi]] |
Huidige wysiging sedert 10:36, 26 Februarie 2021
Slag van Ulundi | |||||||

Deel van die Anglo-Zoeloe-oorlog | |||||||
Die Britte brand Ulundi na hulle oorwinning af. | |||||||

Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zoeloe-koninkryk | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
Lord Chelmsford | Ziwedu kaMpande | ||||||
Sterkte | |||||||
4 200 Britte 1 000 Afrikane Twee Gatling-gewere 10 kanonne |
12 000 - 15 000 | ||||||
Ongevalle | |||||||
82-103: 13-18 dood 69-85 gewond |
1 500: 473 dood 1 000+ gewond |
Die Slag van Ulundi het op 4 Julie 1879 tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog in Natal plaasgevind. 'n Britse mag van ongeveer 5 200 soldate het 'n Zoeloemag van ongeveer 15 000 krygers verslaan. Die Britse mag was onder die bevel van lord Chelmsford.
Agtergrond
[wysig | wysig bron]Na die onverwagse nederlaag in die Slag van Isandlwana was Chelmsford narstigtelik op soek na 'n oorwinning oor die Zoeloes om sy eer gestand te doen. Op 1 Julie het die Britte Fort Nolela langs die Wit-Mfolozirivier bereik. Op 3 Julie het Sir Redvers Buller met verkenners die rivier gekruis en die pad na Ulundi verken. Hulle spring 'n lokval net-net vry en verloor drie soldate in die proses. Voor middernag is hulle terug by Fort Nolela.
Die slag
[wysig | wysig bron]Met sonop op 4 Julie het die Britse mag die Wit-Mfolozirivier oorgesteek en begin marsjeer na oNdini, die kamp van Cetshwayo. Die Britse opmars het 'n reghoekige formasie ingeneem, vyf kompanies voor, agt aan elke kant en vier agter. Die waens en ammunisiewaens het aan die kante beweeg en is na die middel van die vierkant geneem sodra die geveg begin het. 'n Kompanie was ongeveer 130 man sterk. Die Zoeloes het die Britte aangeval in hulle bekende Horings-van-die-os formasie. Die eerste Zoeloes wat die Britte bereik het was die sogenaamde horings en het die kante van die Britse vierkant aangeval. Die Britte het begin vuur met hulle nege-ponders en Gatling-masjiengewere. Hulle het daarin geslaag om die Zoeloes se aanvalle af te slaan. Toe die Zoeloes se aanvalle verminder en hulle formasies begin opbreek het, het Chelmsford sy berede soldate uitgestuur. Ongeveer 1 500 Zoeloes het gesneuwel terwyl slegs 12 Britte gesneuwel het en 90 gewond is. Cetshwayo se kraal is aan die brand gesteek en hy het gevlug. Hy is twee maande later eers gevange geneem.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Field Guide to the BATTLEFIELDS of South Africa Nicki von der Heyde. 2013 ISBN 978 1 43170 100 1
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4