Gaan na inhoud

Reichenau (eiland): Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
EmausBot (besprekings | bydraes)
k r2.6.4) (robot Verander: ro:Insula Reichenau
 
(8 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 4: Lyn 4:
| beeld byskrif = Die eiland, soos gesien vanuit Switserland
| beeld byskrif = Die eiland, soos gesien vanuit Switserland
| beeld grootte = 250px
| beeld grootte = 250px
| liggingkaart = Reichenau.JPG
| liggingkaart = Seerhein 02.jpg
| inheemse naam =
| inheemse naam =
| inheemse naam skakel =
| inheemse naam skakel =
Lyn 50: Lyn 50:
| addisionele inligting =
| addisionele inligting =
}}
}}

'''Reichenau''' is 'n bewoonde eiland in die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Baden-Württemberg]]. Dit is die grootste eiland in die [[Bodenmeer]] en deur [[UNESCO]] in 2000 saam met die historiese [[klooster Reichenau]] as [[wêrelderfenisgebied]] gelys. Die eiland word as uitstekende voorbeeld van die godsdienstige en kulturele rol beskou wat groot Benediktynse kloosters in die [[middeleeue]] gespeel het.
'''Reichenau''' is 'n bewoonde eiland in die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Baden-Württemberg]]. Dit is die grootste eiland in die [[Bodenmeer]] en deur [[UNESCO]] in 2000 saam met die historiese [[klooster Reichenau]] as [[wêrelderfenisgebied]] gelys. Die eiland word as uitstekende voorbeeld van die godsdienstige en kulturele rol beskou wat groot Benediktynse kloosters in die [[middeleeue]] gespeel het.


Lyn 56: Lyn 57:


== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Monastic Island of Reichenau}}
{{Commons|Reichenau (Baden-Württemberg)}}
* {{en}} {{fr}} [http://whc.unesco.org/sites/974.htm Amptelike UNESCO bladsy]

{{Normdata}}


[[Kategorie:Baden-Württemberg]]
[[Kategorie:Baden-Württemberg]]
[[Kategorie:Eilande van Duitsland]]
[[Kategorie:Eilande van Duitsland]]
[[Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Duitsland]]
[[Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Duitsland]]

[[als:Reichenau]]
[[be:Востраў Райхенау]]
[[ca:Illa monàstica de Reichenau]]
[[cy:Ynys Reichenau]]
[[de:Reichenau (Insel)]]
[[en:Reichenau Island]]
[[es:Reichenau]]
[[et:Reichenau saar]]
[[eu:Reichenau (uhartea)]]
[[fi:Reichenau (saari)]]
[[fr:Île de Reichenau]]
[[he:רייכנאו]]
[[hr:Otok Reichenau]]
[[hu:Reichenau]]
[[it:Isola di Reichenau]]
[[ja:ライヒェナウ島]]
[[ka:რაიხენაუ (კუნძული)]]
[[la:Augia insula]]
[[nl:Reichenau (eiland)]]
[[nn:Øya Reichenau]]
[[no:Reichenau (øy)]]
[[pl:Reichenau (wyspa)]]
[[pt:Ilha de Reichenau]]
[[ro:Insula Reichenau]]
[[ru:Райхенау (остров)]]
[[sv:Klosterön Reichenau]]
[[th:เกาะไรเคเนา]]
[[zh:赖兴瑙岛]]

Huidige wysiging sedert 17:27, 8 September 2018

Kloostereiland Reichenau
Bynaam: Klosterinsel
Die eiland, soos gesien vanuit Switserland
Die eiland, soos gesien vanuit Switserland
Geografie
Ligging Bodenmeer, Baden-Württemberg

Oppervlakte 4,3 km²
Hoogste punt Die Hochwart 438,7 m
Administrasie
Vlag van Duitsland Duitsland
Deelstaat Baden-Württemberg

Hoofstad Mittelzell
Grootste stad Mittelzell

Demografie
Bevolking 3 203

Reichenau is 'n bewoonde eiland in die Duitse deelstaat Baden-Württemberg. Dit is die grootste eiland in die Bodenmeer en deur UNESCO in 2000 saam met die historiese klooster Reichenau as wêrelderfenisgebied gelys. Die eiland word as uitstekende voorbeeld van die godsdienstige en kulturele rol beskou wat groot Benediktynse kloosters in die middeleeue gespeel het.

In administratiewe opsig maak die eiland tans deel uit van die gelyknamige munisipaliteit in die distrik Konstanz wat naas die eiland ook gebiede op die vasteland insluit. Die eiland dien as dié munisipaliteit se administratiewe en kulturele sentrum. Die grootste nedersetting is Mittelzell.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]