Gaan na inhoud

Halternek: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
No edit summary
 
(2 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
[[Lêer:Halter_neck.png|duimnael|Verskillende style van halternekklere.]]
[[Lêer:Halter neck.png|duimnael|Verskillende style van halternekklere.]]
'''Halternek''' is 'n styl van [[Klere|vrouekleredrag]] wat strek vanaf die voorkant van die kleed om die agterkant van die nek, maar laat die meeste van die rug ontbloot.<ref>http://sewguide.com/halter-neck-top-diy-pattern/</ref> Die naam is afkomstig van beeshalters.<ref>"halter, n.1." </ref>


'''Halternek''' is 'n styl van [[Klere|vrouekleredrag]] wat strek vanaf die voorkant van die kleed om die agterkant van die nek, maar laat die meeste van die rug ontbloot.<ref>http://sewguide.com/halter-neck-top-diy-pattern/</ref> Die naam is afkomstig van beeshalters.<ref>"halter, n.1."</ref>
Die halterstyl word gebruik met swemkostuums om die sonblootstelling op die rug te maksimaliseer en sonbrandstrepe te verminder. Dit word ook gebruik vir rokke of [[Hemp|hemde]], om 'n kaalrugrok te skep. Die nekband kan selfs bedek word deur die draer se hare, wat die indruk van agter skep dat daar niks is wat die rok bo hou nie.


Die halterstyl word gebruik met swemkostuums om die sonblootstelling op die rug te maksimaliseer en sonbrandstrepe te verminder. Dit word ook gebruik vir rokke of [[hemp|hemde]], om 'n kaalrugrok te skep. Die nekband kan selfs bedek word deur die draer se hare, wat die indruk van agter skep dat daar niks is wat die rok bo hou nie.
Indien 'n bra gedra word met 'n haltertop, is dit oor die algemeen óf bandjieloos of self van halternekkonstruksie, om sodoende die blootstelling van die skouerbande van 'n tipiese bra te verhoed. Dit word volgens openbare etiket as 'n duidelike nee-nee beskou om 'n halternekrok, saam met 'n gewone bandjiesbra wat oor die skouers uitsteek, te dra.

[[Lêer:Toni_Frissell,_Fashion_model,_Washington,_D.C.,_1949.jpg|links|duimnael|'n Lang halternekrok in 1949]]
Indien 'n [[bra]] gedra word met 'n haltertop, is dit oor die algemeen óf bandjieloos of self van halternekkonstruksie, om sodoende die blootstelling van die skouerbande van 'n tipiese bra te verhoed. Dit word volgens openbare etiket as 'n duidelike ''nee-nee'' beskou om 'n halternekrok, saam met 'n gewone bandjiesbra wat oor die skouers uitsteek, te dra.
[[Lêer:Toni Frissell, Fashion model, Washington, D.C., 1949.jpg|links|duimnael|'n Lang halternekrok in 1949]]


== Verwysings ==
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Verwysings}}


{{Navigasie kleding}}
{{Saadjie}}
{{Saadjie}}
{{Navigasie kleding}}
{{en-vertaal|Halterneck}}
{{en-vertaal|Halterneck}}

[[Kategorie:Kleding|Halternek ]]
[[Kategorie:Kleding|Halternek]]

Huidige wysiging sedert 05:17, 26 April 2017

Verskillende style van halternekklere.

Halternek is 'n styl van vrouekleredrag wat strek vanaf die voorkant van die kleed om die agterkant van die nek, maar laat die meeste van die rug ontbloot.[1] Die naam is afkomstig van beeshalters.[2]

Die halterstyl word gebruik met swemkostuums om die sonblootstelling op die rug te maksimaliseer en sonbrandstrepe te verminder. Dit word ook gebruik vir rokke of hemde, om 'n kaalrugrok te skep. Die nekband kan selfs bedek word deur die draer se hare, wat die indruk van agter skep dat daar niks is wat die rok bo hou nie.

Indien 'n bra gedra word met 'n haltertop, is dit oor die algemeen óf bandjieloos of self van halternekkonstruksie, om sodoende die blootstelling van die skouerbande van 'n tipiese bra te verhoed. Dit word volgens openbare etiket as 'n duidelike nee-nee beskou om 'n halternekrok, saam met 'n gewone bandjiesbra wat oor die skouers uitsteek, te dra.

'n Lang halternekrok in 1949

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.