Sosialistiese Internasionaal
Die Sosialistiese Internasionaal (SI), of die Tweede Internasionaal, is die wêreldliggaam van sosiaaldemokratiese, sosialistiese en arbeiderspartye.
Ledepartye
wysigLedepartye sluit in:
- African National Congress (ANC) – Suid-Afrika
- Arbeidersparty – Verenigde Koninkryk
- Australian Labor Party (ALP) – Australië
- Democratic Socialists of America (DSA) – Verenigde State
- Frelimo – Mosambiek
- Hongaarse Sosialistiese Party (MSZP) – Hongarye
- Indian National Congress (INC) – Indië
- Israel Labour Party (ILP) – Israel
- Movement for Democratic Change (MDC) – Zimbabwe
- MPLA – Angola
- National Democratic Party (NDP) – Egipte
- New Democratic Party / Nouveau Parti démocratique (NDP/NPD) – Kanada
- Parti Socialiste (Frankryk) (Sosialistiese Party, PS) – Frankryk
- Parti Socialiste (Senegal) (Sosialistiese Party, PS) – Senegal
- Party van die Arbeid (PvdA) – Nederland
- Puerto Ricaanse Onafhanklikheidsparty (PIP) – Puerto Rico
- Regverdige Rusland (CP) – Rusland
- Sozialdemokratische Partei Deutschlands (Sosiaal-Demokratiese Party van Duitsland, SPD) – Duitsland
- SWAPO – Namibië
Presidente
wysig- Morgan Phillips 1951–1957
- Alsing Andersen 1957–1962
- Erich Ollenhauer 1963
- Bruno Pittermann 1964–1976
- Willy Brandt 1976–1992
- Pierre Mauroy 1992–1999
- António Guterres 1999–2005
- George Papandreou 2006–hede
Erepresidente
wysigKongresse
wysig- I Frankfurt am Main 1951
- II Milaan 1952
- III Stockholm 1953
- IV Londen 1955
- V Wene 1957
- VI Hamburg 1959
- VII Rome 1961
- VIII Amsterdam 1963
- IX Brussel 1964
- X Stockholm 1966
- XI Eastbourne 1969
- XII Wene 1972
- XIII Genève 1976
- XIV Vancouver 1978
- XV Madrid 1980
- XVI Albufeira 1983
- XVII Lima 1986
- XVIII Stockholm 1989
- XIX Berlyn 1992
- XX New York 1996
- XXI Parys 1999
- XXII São Paulo 2003
- XXIII Athene 2008
- XXIV Kaapstad 2012
- XXV Cartagena 2017
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sosialistiese Internasionaal.
- (en) Tuisblad van die Sosialiste Internasionaal