Saskatoon
Saskatoon (uitgespreek /ˌsæskəˈtuːn/) is die grootste stad van die Kanadese provinsie Saskatchewan.
Saskatoon | |
---|---|
Byname: S'toon | |
Koördinate: 52°8′23″N 106°41′10″W / 52.13972°N 106.68611°W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Saskatchewan |
Stigting | 1883 |
Bevolking | |
• Totaal | 224 300 |
Webwerf | www.saskatoon.ca |