Nicholas Latifi
Nicholas Daniel Latifi (* 29 Junie 1995) is 'n Kanadese professionele motorrenjaer wat van 2020 tot 2022 vir die Williams-Mercedes-span aan Formule Een Grands Prix deelgeneem het. Sy kontrak met hulle is nie hernu vir die 2023-seisoen nie.
Nicholas Latifi | |
---|---|
Geboortedatum | 29 Junie 1995 |
Geboorteplek | Montreal |
Nasionaliteit | Kanadees |
Motornommer | 6 |
Inskrywings | 61 (61 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 9 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 0 |
Eerste F1-wedren | 2020 Oostenrykse Grand Prix |
Laaste inskrywing | 2022 Aboe Dhabi Grand Prix |
Laaste seisoen | 2022 |
Verlede jaar plek | 20ste (2 punte) |
Loopbaan
wysigSoos meeste ander Formule Eenjaers het hy in sy jeug aan knortjorrenne deelgeneem, van 2009 tot 2012. In die laaste jaar wen hy die Rotax DD2-klas van die Florida Wintertoer.
In 2012 begin Latifi met formulerenne, waar hy in die Italiaanse Formule 3-kampioenskap vir die BVM-span meegeding het. Die kampioenskap was verdeel in 'n Europese en 'n Italiaanse kampioenskap. In die Europese kampioenskap eindig hy sewende met 'n oorwinning op Vallelunga. In die Italiaanse kampioenskap eindig hy met dieselfde aantal oorwinnings ook in die sewende plek.
In 2013 stap Latifi oor na die nuwe Europese Formule 3-kampioenskap, waar hy vir die Carlin-span jaag. Met twee vyfde plekke eindig hy vyftiende in die kampioenskap met 45 punte. Hy neem ook vir Carlin deel aan die Britse Formule 3-kampioenskap, waar hy met één podiumplek op Brands Hatch vyfde in die kampioenskap eindig met 97 punte.
Hierna volg Formule Renault 3.5 in 2015 en GP2 in 2016 en 2017.
Formule Een
wysigIn 2018 word Latifi aangestel as die amptelike reserwejaer vir die Sahara Force India Formule 1-span. By sy tuisren in die Kanadese Grand Prix maak hy sy F1-debuut tydens die vrye oefeninge.
Op 28 November 2019 word aangekondig dat Latifi in 2020 by Williams sy debuut as Formule 1-renjaer sal maak.[1]
Formule Een-uitslae
wysigKleur | Uitslag |
---|---|
Goud | Wenner |
Silwer | 2e plek |
Brons | 3e plek |
Groen | Voltooi, verdien punte |
Blou | Voltooi, geen punte |
Pers | Nie voltooi (DNF) |
Nie geklassifiseer (NC) | |
Rooi | Nie gekwalifiseer (DNQ) |
Swart | Gediskwalifiseer (DSQ) |
Wit | Nie begin (DNS) |
Leeg | Nie deelgeneem |
Uitgesluit (EX) | |
P | Voorste wegspringplek |
V | Vinnigste rondte |
Jaar | Inskywer | Onderstel | Enjin | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | Pos | Punte |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
2018 | Sahara Force India | Force India VJM11 | Mercedes M09 EQ Power+ 1.6 V6 t | AUS | BHR | CHN | AZE | SPA | MON | KAN TD |
FRA | OOS | GBR | GER TD |
HON | – | – | ||||||||||
Racing Point F1-span | BEL | ITA | SIN | RUS TD |
JPN | VSA TD§ |
MEX TD |
BRA TD |
ABU | ||||||||||||||||||
2019 | ROKiT Williams Racing | Williams FW42 | Mercedes M10 EQ Power+ 1.6 V6 t | AUS | BHR | CHN | AZE | SPA | MON | KAN | FRA | OOS | GBR | DUI | HON | BEL TD |
ITA | SIN | RUS | JPN | MEX TD |
VSA TD |
BRA TD |
ABU | – | – | |
2020 | Williams Racing | Williams FW43 | Mercedes F1 M11 EQ Performance 1.6 V6 t | OOS 11 |
STI 17 |
HON 19 |
GBR 15 |
70J 19 |
SPA 18 |
BEL 16 |
ITA 11 |
TOS DNF |
RUS 16 |
EIF 14 |
POR 18 |
EMI 11 |
TUR DNF |
BAH 14 |
SAK DNF |
ABU 17 |
21ste | 0 | |||||
2021 | Williams Racing | Williams FW43B | Mercedes M12 E Performance 1.6 V6 T |
BHR 18 |
EMI DNF |
POR 18 |
SPA 16 |
MON 15 |
AZE 16 |
FRA 18 |
STI 17 |
OOS 11 |
GBR 14 |
HON 7 |
BEL 9 ‡ |
NED 16 |
ITA 11 |
RUS 19 † |
TUR 17 |
VSA 15 |
MXS 17 |
SAP 16 |
KAT DNF |
SAU 12 |
ABU DNF |
17de | 7 |
2022 | Williams Racing | Williams FW44 | Mercedes M13 E Performance 1.6 V6 T |
BHR 16 |
SAU DNF |
AUS 16 |
EMI 16 |
MIA 14 |
SPA 16 |
MON 15 |
AZE 15 |
KAN 16 |
GBR 12 |
OOS DNF |
FRA DNF |
HON 18 |
BEL 18 |
NED 18 |
ITA 15 |
SIN DNF |
JPN 9 |
VSA 17 |
MXS 18 |
SAP 16 |
ABU 19 |
20ste | 2 |
Jaar | Inskrywer | Onderstel | Enjin | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | Plek | Punte |
* Seisoen is nog aan die gang
† Kon nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omrede hy meer as 90% van die wedrenafstand afgelê het.
‡ In België is halwe punte toegeken in 2021, a.g.v. 'n verkorte wedren weens swaar reën.
§ Latifi was as die derde bestuurder ingeskryf, maar is onttrek voor die sessie.[2]
Verwysings
wysig- ↑ (nl) "Nicholas Latifi: Wie is de nieuwe coureur van Williams?". GPblog. 28 November 2019.
- ↑ "F1 Paddock Notebook - United States GP Friday". crash.net. 20 Oktober 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2020. Besoek op 16 Julie 2020.