Esteban Gutiérrez
Esteban Manuel Gutiérrez Gutiérrez (* 5 Augustus 1991) is 'n Meksikaanse renjaer.
Esteban Gutiérrez | |
---|---|
Gutiérrez in 2012
| |
Geboortedatum | 5 Augustus 1991 |
Geboorteplek | Monterrey, Meksiko |
Volle naam | Esteban Manuel Gutiérrez Gutiérrez |
Nasionaliteit | Meksikaan |
Aktiewe jare | 2013-2016 |
Ou span(ne) | 2013–2014 Sauber 2016 Haas-Ferrari[1] |
Motornommer | 21 |
Inskrywings | 59 (59 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 0 |
Loopbaanpunte | 6 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 1 |
Eerste F1-wedren | 2013 Australiese Grand Prix |
Eerste wen | geen |
Laaste wen | geen |
Laaste inskrywing | 2016 Aboe Dhabi Grand Prix |
Gutiérrez het vir die Sauber Formule Eenspan gejaag van 2011 tot 2014,[2] maar was daarna sy plek kwyt. Hy is in 2015 as 'n toets- en reserwebestuurder by Ferrari aangestel.[3]
Op 30 Oktober 2015 is aangekondig dat Gutiérrez vir die nuwe Haas F1-span sou jaag in die 2016 Formule Een-seisoen,[4] sy enigste vir dié span. Hy kon geen kampioenskapspunte vir Haas aanteken nie.
Verwysings
wysig- ↑ Elizalde, Pablo (31 Oktober 2015). "Haas F1 announces Gutierrez for 2016" (in Engels). Autosport. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2018. Besoek op 31 Oktober 2015.
- ↑ "Gutierrez lands 2013 race drive with Sauber". Formula1.com (in Engels). Formula One Administration. 23 November 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2014. Besoek op 23 November 2012.
- ↑ "Ferrari sign Esteban Gutierrez as test driver" (in Engels). BBC Sport. 15 Desember 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2015. Besoek op 15 Desember 2014.
- ↑ "Gutierrez seals 2016 F1 return with Haas" (in Engels). formula1.com. 30 Oktober 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2016. Besoek op 30 Oktober 2015.