Jokohama

hoofstad van die prefektuur Kanagawa, Japan
Weergawe deur Rubinbot (besprekings | bydraes) op 10:13, 29 Januarie 2013 (r2.5.4) (robot Bygevoeg: qu:Yokohama)

Jokohama (横浜市 Jokohama-sji?) is die hoofstad van die Kanagawa-prefektuur, geleë in die Kantogebied van die hoofeiland, Honsjoe, en 'n belangrike kommersiële spilpunt van die Groot Tokio-gebied. Jokohama se bevolking van 3,6 miljoen maak dit Japan se grootste ingelyfde stad en die tweede mees bevolkte gebied na Tokio (dit geld slegs snags; bedags het Jokohama die derde grootste bevolking).[1]

Jokohama

横浜市 Jokohama-sji
Stad
Vlag van Jokohama
Vlag
Amptelike logo van Jokohama
Ligging van Jokohama in die Kanagawa-prefektuur
Ligging van Jokohama in die Kanagawa-prefektuur
Jokohama is in Japan
Jokohama
Jokohama
Ligging van Jokohama in Japan (in rooi)
Koördinate: 35°27′N 139°39′O / 35.450°N 139.650°O / 35.450; 139.650
LandJapan
GebiedKanto
PrefektuurKanagawa-prefektuur
Oppervlak
 • Totaal437,35 km2 (168,86 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal3 625 000
 • Digtheid8 288/km2 (21 470/vk. myl)
Poskode
〒231-0017
BoomCamellia, Chinquapin, Sangoju
Sasanqua, Ginkgo, Zelkova

Jokohama het spoedig as 'n prominente hawestad ontwikkel na die beëindiging van Japan se isolasie in die laat 19de eeu en is vandag een van die land se belangrikste seehawens tesame met Kobe, Osaka, Nagoja, Hakata, Tokio en Tsjiba.

Notas en verwysings

  1. Tokio is nie 'n enkele ingelyfde stad nie - sien Tokio vir meer inligting oor die samestelling van Tokio.