Regstreekse buitelandse belegging: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
SieBot (besprekings | bydraes) k robot Bygevoeg: nl:Directe buitenlandse investeringen, pt:Investimento estrangeiro direto |
|||
Lyn 5:
==Geskiedenis==
In die jare ná die [[Tweede Wêreldoorlog]] het [[multinasionaal|multinasionale]] maatskappye uit die [[Verenigde State]] die meeste regstreekse buitelandse beleggings gedoen aangesien die res van die wêreld nog besig was met die heropbou van sy ekonomieë. In die tydperk tussen [[1945]] en [[1960]] het gevolglik sowat driekwart van nuwe regstreekse buitelandse beleggings (insluitende herbeleggings van winste) uit die VSA gekom. Regstreekse buitelandse beleggings het sedertdien 'n wêreldwye ekonomiese verskynsel geword en is ook nie langer tot maatskappye uit OECD-lidstate beperk nie. Die belangrikheid van RBB in die globale ekonomie het steeds verder toegeneem, en RBB-ekwiteite verteenwoordig tans meer as 20 persent van die wêreldwye bruto geofrasie produk (BGP).
==Die determinante van RBB==
|