Kaap Verde: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
"National_Anthem_of_Cap_Verde_by_US_Navy_Band.ogg" is verwyder omdat dit in Commons deur Natuur12 verwyder is omrede: per c:Commons:Deletion requests/File:National Anthem of Cap Verde by US Navy Band.ogg
+ Makaronesië & Encyclopædia Britannica
Lyn 8:
|beeld_kaart = Location Cape Verde AU Africa.svg
|leuse = <br />''Unidade, Trabalho, Progresso''<br /><small>''([[Portugees]] vir: "Eenheid, Arbeid, Vooruitgang")''</small>
|volkslied = ''[[Cântico da Liberdade]]''<br /><small>''(Portugees vir: "Lied van Vryheid")''</small><br /><center></center>
|amptelike_tale = [[Portugees]]
|hoofstad = [[Praia, Kaap Verde|Praia]]
Lyn 70:
'''Kaap Verde''' ([[Portugees]]: ''Cabo Verde'' [ˈkabu ˈveɾdɨ]), amptelik die '''Republiek Kaap Verde''' (''República de Cabo Verde''), is 'n [[eilandnasie]] en [[republiek]] geleë op 'n [[argipel]] in die Makaronesiese ekogebied van die Noord-[[Atlantiese Oseaan]], langs die westelike kus van [[Afrika]]. Die voorheen onbewoonde [[eiland]] is in die 15de eeu deur die [[Portugal|Portugese]] ontdek en gekolonialiseer; dit word vervolgens 'n handelsentrum vir [[slawerny|slawe]] uit Afrika. Meeste Kaap Verdiërs stam van beide groepe af.
 
Kaap Verde is genoem na [[Cap-Vert]], nou in [[Senegal]], die mees westelike punt van Afrika. Saam met die [[Asore]], die [[Kanariese Eilande]] en die [[Madeiraeilande]] vom Kaap Verde [[Makaronesië]], wat – ten spyte van die lang afstande – ooreenkomste tussen die eilande se fauna en flora toon.
 
== Geskiedenis ==
Lyn 98:
** [[Brava, Kaap Verde|Brava]]
 
Van hierdie is slegs Santa Luzia onbewoon en is tans 'n natuurreservaat. Al die eilande is [[vulkaan|vulkanies]], maar 'n aktiewe vulkaan bestaan slegs op een van die eilande - Fogo.
 
Van die klein eilande is [[Branco, Kaap Verde|Branco]] en [[Razo]].
Lyn 104:
== Munisipaliteite ==
[[Lêer:Mindelo-Aug2000.jpg|duimnael|São Vicente]]
[[Lêer:Mindelo portogrande.jpg|duimnael|Porto Grande - die hawe van Mindelo, Sao Vicente Eiland]]
[[Lêer:Praia aerialview.jpg|duimnael|'n Lugfoto van die hoofstad Praia]]
'''Kaap Verde''' word verdeel in 22 munisipaliteite:
Lyn 113:
* São Vicente eiland:
** [[São Vicente, Kaap Verde|São Vicente]]
* [[Santa Luzia, Kaap Verde|Santa Luzia eiland]]
* São Nicolau eiland:
** [[São Nicolau, Kaap Verde|São Nicolau]]
Lyn 159:
Kaap Verdiese letterkunde is een van die rykste van Portugeessprekende Afrika.
* Digters: [http://www.unb.br/il/liv/public/frusoni.htm Frusoni Sergio], [http://www.eugeniotavares.org/ Tavares Eugénio], B.Léza, João Cleofas Martins, [[Luís Romano de Madeira Melo]], Ovídio Martins, Barbosa Jorge, Fortes Corsino António, [[Baltasar Lopes]] (Osvaldo Alcântara), João Vário, Oswaldo Osório, Arménio Vieira, Vadinho Velhinho, José Luís Tavares, ens.
* Skrywers: [http://www.caboindex.com/claridade/ Manuel Lopes - Movimento Claridade], Almeida Germano, [[Luís Romano de Madeira Melo]], Germano de Almeida, Orlanda Amarilis, Jorge Vera Cruz Barbosa, Pedro Cardoso, Mário José Domingues, Daniel Filipe, Mário Alberto Fonseca de Almeida, Corsino António Fortes, Arnaldo Carlos de Vasconcelos França, António Aurélio Gonçalves, Aguinaldo Brito Fonseca, Ovídio de Sousa Martins , Osvaldo Osório, Dulce Almada Duarte, Manuel Veiga
* Komponiste: [http://www.caboverdeonline.com/contents/Port/2003/G/04/mn041503.asp Manuel de Novas], Vasco Martins
* Gedigte in Portugees: [http://home.no.net/oaa/poesia.htm Capeverdean Poems], [http://geocities.yahoo.com.br/poesiaeterna/apepmd.htm Poesia]
Lyn 173:
Die grootste verskil tussen die verskillende Kaap Verdiese Kreooltale is tussen die kreool van Santiago en die kreool van Santo Antão.
 
Daar is geen volledige vertaling van die Bybel nie. [[Sérgio Frusoni]] het egter [[Bartolomeo Rossetti]] se weergawe van die [[Nuwe Testament]] van die Romeinse dialek (ER VANGELO SECONNO NOANTRI) na die Kaap Verdiese kreool van São Vicente vertaal onder die titel: '''Vangêle contód d 'nôs móda'''.
 
Kaap Verdiese Kreooltale is deur die volgende digters en outeurs bevorder:
* Crioulo van Brava: [[Eugénio Tavares]], Deirdre Meintel
* Crioulo van Santiago: António de Paula Brito, Carlos Barbosa, Tomé Varela da Silva, Daniel Spínola
* Crioulo van São Nicolau: Eduardo Augusto Cardoso, [[Baltasar Lopes da Silva]]
* Crioulo van Santo Antão: [[Luís Romano de Madeira Melo]]
Lyn 192:
 
== Koerante ==
Koerante:
* A Semana (Praia, 1991-)
* Expresso das Ilhas
Lyn 212:
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Cape Verde|Kaap Verde}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Cabo-Verde|title=Cabo Verde|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=5 Augustus 2019}}
 
=== Geskiedenis ===
* {{en}} [http://virtualcapeverde.net/news2/modules/Downloads/docs/cv_chronological_references.htm#_1900-1997_1 Cabo Verde Chronological References] {{en}}
 
=== Regering ===
* {{pt}} [http://www.governo.cv/ República de Cabo Verde] - Amptelike regeringswebwerf {{pt}}
* {{pt}} [http://www.parlamento.cv/ Assembleia Nacional de Cabo Verde] - Amptelike parlementêre webwerf {{pt}}
 
=== Nuus ===
* {{en}} [http://allafrica.com/capeverde/ allAfrica.com - ''Cape Verde''] - Nuushooftrekkeskakels {{en}}
 
=== Oorsigte ===
* {{en}} [http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/africa/country_profiles/1021202.stm BBC News - ''Country Profile: Cape Verde''] {{en}}
* {{en}} [http://www.cia.gov/cia/publications/factbook/geos/cv.html CIA World Factbook - ''Cape Verde''] {{en}}
 
=== Toerisme ===
* {{en}} {{Wikivoyage|Cape VerdeCape_Verde|Kaap Verde}}
* [http://www.bela-vista.net/cape-verde.htm Reisinligting deur Lucete Fortes]
* [http://www.bela-vista.net/map-order-e.htm Kaarte en handleidings deur Lucete Fortes]
* [http://www.ecaboverde.com/ Kaap Verde foto's]
 
{{Lande van Afrika}}
 
{{Normdata}}