Kaap Verde: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary
"Republiek van" is nie korrekte Afrikaanse nie. Kyk in die AWS.
Lyn 68:
}}
 
'''Kaap Verde''' ([[Portugees]]: ''Cabo Verde'' [ˈkabu ˈveɾdɨ]), amptelik die '''Republiek van Kaap Verde''' (''República de Cabo Verde''), is 'n [[eilandnasie]] en [[republiek]] geleë op 'n [[argipel]] in die Makaronesiese ekogebied van die Noord-[[Atlantiese Oseaan]], langs die westelike kus van [[Afrika]]. Die voorheen onbewoonde [[eiland]] is in die 15de eeu deur die [[Portugal|Portugese]] ontdek en gekolonialiseer; dit word vervolgens 'n handelsentrum vir [[slawerny|slawe]] uit Afrika. Meeste Kaap Verdiërs stam van beide groepe af.
 
Kaap Verde is genoem na [[Cap-Vert]], nou in [[Senegal]], die mees westelike punt van Afrika.