Ekonomie van Andorra: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Opruim
Acre -> Akker
Lyn 55:
 
== Bosbou ==
Ongeveer {{Omreken|25000|acreakker|km2}}, of 22% van die totale landoppervlak is bebos. Vuurmaakhout mag vrylik versamel word deur enige iemand, maar mag nie gekoop of verkoop word nie. Hout benodig vir boudoeleindes word elke jaar op 'n roterende basis gekap vanuit 'n verskillende gebied. Vir eeue al word houtstompe verskeep na Spanje. Meeste herbebossing vind plaas met denne.
 
== Mynbou ==