24 Oktober: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Hansjoseph (besprekings | bydraes)
k Gebeure: skakel
Hansjoseph (besprekings | bydraes)
k Gebeure: skakel
Lyn 10:
* [[1273]] – Rudolf van Habsburg in [[Aken]] tot [[keiser]] gekroon.
* [[1360]] – Die [[Verdrag van Brétigny]] word by [[Calais]] bekragtig, wat die eerste fase van die [[Honderdjarige Oorlog]] ten einde bring.
* [[1449]] – [[Pous Nicolaas V]] stel [[Enea Silvio Piccolomini]] (later [[Pous Pius II]]) aan as biskop van [[Siena]].
* [[1648]] – Die [[Vrede van Wesfale]] word onderteken en 'n einde word gebring aan die [[Dertigjarige oorlog]] met 'n verskeidenheid van ander gevolge insluitend amptelike erkenning van die [[Switserland|Switserse Konfederasie]] en die totstandkoming van die [[Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande]].
* [[1851]] – [[William Lassell]] ontdek [[Ariel (maan)|Ariel]] en [[Umbriel (maan)|Umbriel]], twee [[Natuurlike satelliet|mane]] van die [[planeet]] [[Uranus (planeet)|Uranus]].