Vlag van Saba: Verskil tussen weergawes

Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k + Navigasie
 
(5 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 10:
| Simbool =
| Verhouding = 2:3
| Goedgekeur_op = [[6 Desember]] [[1985]]<ref name="FOTW">{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.crwflags.com/fotw/flags/bq-sa.html |title=Saba (Karibbiese Nederland) |publisher=Flags of the World |access-dateaccessdate=8 Januarie 2013 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180119032132/http://www.crwflags.com:80/fotw/flags/bq-sa.html |archive-date=19 Januarie 2018 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>
| Ontwerp = Vier driehoeke in rooi (twee bo) en blou (twee onder) met ’n wit ruit in die middel wat tot op die kant van die vlag strek en ’n geel vyfpuntige ster in die middel van die ruit.
| Ontwerper =
}}
 
Die '''vlag van [[Saba]]''' is op [[6 Desember]] [[1985]] amptelik in gebruik geneem. Hierdie dag word ook “Dag van de Vlag” genoem. Dit beteken letterlik vlagdag en hierdie dag word gevier op ses voormalige eilande van die [[Koninkryk van die Nederlande]] wat aan die [[Nederlandse Antille]] behoort het. Dit is ’n vakansiedag waar daar baie amptelike seremonies is en die vlag vertoon word. Die vlag vertoon vier driehoeke in rooi (twee bo) en blou (twee onder) met ’n wit ruit in die middel wat tot op die kant van die vlag strek en ’n geel vyfpuntige ster in die middel van die ruit.
 
== Simboliek ==
Die geel kleur stel die eiland se rykdomme voor asook die hoop op ’n goeie toekoms. Die ster stel die eiland voor en die rooi, wit en blou stel die eiland se bande met Nederland voor. Daarbenewens stel rooi ook moed, eenheid en kragdadigheid voor, wit stel vrede voor en blou stel die see voor.
 
== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://www.crwflags.com/fotw/flags/bq-sa.html Saba] by ''Flags of the World''.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Symbols of Saba|Simbole van Saba}}
* {{en}} [httphttps://www.crwflags.com/fotw/flags/bq-sa.html Saba] by ''Flags of the World''.
 
{{NAmerikavlae}}
{{Vlae van Nederland}}
{{Normdata}}
{{en-vertaal|Flag of Saba}}
 
[[Kategorie:Saba]]