Pous Benedictus XVI: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
No edit summary |
R.I.V. |
||
(38 wysigings tussenin deur 19 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1:
{{Inligtingskas Pous
|Afrikaanse naam=Pous Benedictus XVI
|beeld=[[Lêer:
|wapen=[[Lêer:
|geboortenaam=Joseph Alois Ratzinger
|termyn_begin=[[19 April]] [[2005]]
|termyn_einde=[[28 Februarie]] [[2013]]
|voorganger=[[Pous Johannes Paulus II|Johannes Paulus II]]
|opvolger=[[Pous Franciskus|Franciskus]]
|geboortedatum=[[16 April]] [[1927]]
|geboorteplek=[[Marktl
|sterftedatum={{Sterfdatum en ouderdom|1927|4|18|2022|12|31}}
|sterfteplek=[[Vatikaanstad]]
|ander=Benedictus
}}
[[Lêer:Pope Benedict XVI Signature.svg|duimnael|Pous Benedictus XVI se handtekening]]
[[Lêer:Benedict XVI overseas visits.svg|duimnael|Lande, wat Benedictus XVI besoek het
{{sleutel|#000000|Vatikaanstad en Italië}}
{{sleutel|#050725|3 of meer besoeke}}
{{sleutel|#1a25ac|2 besoeke}}
{{sleutel|#4f5ae3|1 besoek}}]]
'''Pous Benedictus XVI''' ([[Latyn]]s: ''Benedictus PP. XVI'', [[Italiaans]]: ''Benedetto XVI''; gebore as '''Joseph Alois Ratzinger''' in [[Marktl]], [[Duitsland]], op [[16 April]] [[1927]]; oorlede op [[31 Desember]] [[2022]] in [[Vatikaanstad]]) was die 265ste [[pous]] van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] tussen [[2005]] en [[2013]]. Hy is op 19 April 2005 verkies tydens die konklaaf van April 2005, wat gehou is na die dood van [[Pous Johannes Paulus II]]. Op 28 Februarie 2013 het pous Benedictus XVI geabdikeer. Die naam ‘Benedictus’ beteken 'geseënde'. Hy was die eerste Duitse pous van die [[Rooms-Katolieke Kerk]] in 455 jaar (naamlik sedert die pontifikaat van die Duits-[[Nederland]]se [[pous Adrianus VI]] uit [[Utrecht (munisipaliteit)|Utrecht]] in die [[Heilige Romeinse Ryk]]). Pous Benedictus XVI is op 13 Maart 2013 opgevolg deur [[Pous Franciskus]].
Die Vatikaan het op 11 Februarie 2013 aangekondig dat pous Benedictus XVI op 28 Februarie 2013 sal bedank. Die vorige pous wat bedank het, was [[pous Gregorius XII]] in 1415.<ref>{{af}} [http://afrikaans.news24.com/Wereld/Nuus/Pous-Benedictus-XVI-bedank-20130211 Pous Benedictus XVI bedank], [[Nuus24]], besoek op 11 Februarie 2013.</ref>
Benedictus XVI is op 31 Desember 2022 op 95 by sy woning in die [[Vatikaanstad]] oorlede.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.vaticannews.va/en/vatican-city/news/2022-12/pope-emeritus-benedict-xvi-dies-aged-95.html |title=Farewell to Benedict XVI: ‘Humble worker in vineyard of the Lord' |publisher=Vatican News |date=31 Desember 2022 |accessdate=31 Desember 2022}}</ref><ref>{{en}} {{cite web |url=https://www.bbc.com/news/world-europe-64107731 |title=Former Pope Benedict XVI dies at 95 |publisher=[[BBC]] |date=31 Desember 2022 |accessdate=31 Desember 2022}}</ref>
== Skoolopleiding ==
Pous Benedictus XVI het sy hoërskoolloopbaan met 'n
== Omstredenheid ==
=== Uitlatings oor die profeet Mohammed ===
Alhoewel die pous later verduidelik het dat hy
=== Optrede in Latyns-Amerika ===
Nog voor sy amptelike besoek aan [[Brasilië]] (9 tot 14 Mei 2007) was die regering in [[Brasília]] ontsteld oor uitlatings wat die pous oor die [[aborsie]]-kwessie in [[Meksiko]] gemaak het. Hy het begrip en steun vir Meksikaanse kerkleiers uitgespreek wat gedreig het om politici te [[Ekskommunikasie|ekskommunikeer]] wat 'n liberale wetgewing ten opsigte van aborsie steun.
In Brasilië het Benedictus XVI beweer dat die kerstening tydens die kolonisasie van [[Latyns-Amerika]] nie aan die
=== Uitlatings oor homoseksualiteit ===
Die pous se toespraak tydens die Kersfees van 2008 het onder meer beledigende woorde vir die LGBT-gemeenskappe bevat en is deur teoloë en politici
=== Rehabilitasie van tradisionaliste ===
Die rehabilitasie van vier tradisionalistiese biskoppe, waaronder Richard William, wat onder meer met sy ontkenning van die [[Sjoa|Joodse volksmoord]] deur die Nazi's opspraak gewek het, is vroeg in 2009 deur Duitse teoloë en die biskop van Rottenburg-Stuttgart, Gebhard Fürst, skerp veroordeel.<ref>{{de}} [http://nachrichten.alice.aol.de/nachrichten-politik/deutscher-bischof-distanziert-sich-vom-papst/artikel/20090201085905681688200 ''Duitse biskop distansieer hom van die pous''] {{Webarchive|url=https://web.archive.org/web/20200427114331/http://nachrichten.alice.aol.de/nachrichten-politik/deutscher-bischof-distanziert-sich-vom-papst/artikel/20090201085905681688200 |date=27 April 2020 }}</ref>
== Saligverklarings ==
* [[1 Mei]] [[2011]]: [[Pous Johannes Paulus II]].
== Heiligverklarings ==
* [[10 Mei]] [[2012]]: [[Hildegard van Bingen]].
== Ensiklieke ==
* ''Deus caritas est'' ("God is liefde", 25 Januarie 2006)
* ''Spe salvi'' ("In die hoop [is ons] gered", 30 November 2007)
* ''Caritas in veritate'' ("Die liefde in die waarheid", 7 Julie 2009)
== Verwysings ==
{{
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Benedictus XVI|Pous Benedictus XVI}}
* {{de}} [http://www.papst-benedikt.be/ Pous Benediktus XVI]
* {{en}} [http://www.benedictxvithemagnificent.com/ Pous Benediktus XVI
* {{en}} [http://wikimapia.org/#lat=48.2540697&lon=12.841832&z=18&l=0&m=a&v=2 Geboortehuis van Pous Benedictus XVI, (''Joseph Alois Ratzinger'')] in [[Marktl
{{s-start}}
{{s-bef|voor=Julius Döpfner}}
{{s-ttl|titel=Aartsbiskop van München en Freising|jare=[[1977]]–[[1982]]}}
{{s-aft|na=Friedrich Wetter}}
{{s-bef|voor=Franjo Šeper}}
{{s-ttl|titel=Prefek van die Gemeente vir die Leerstelling van die Geloof|jare=[[1981]]–[[2005]]}}
{{s-aft|na=William Levada}}
{{s-bef|voor=Bernardin Gantin}}
{{s-ttl|titel=Dekaan van die Kollege van Kardinale|jare=[[2002]]–[[2005]]}}
{{s-aft|na=Angelo Sodano}}
{{s-bef|voor=[[Pous Johannes Paulus II|Johannes Paulus II]]}}
{{s-ttl|titel=Pous (Pontifex Maximus)|jare=
{{s-aft|na=
|}
{{Pouse}}
{{Teenpouse}}
{{Normdata}}
{{DEFAULTSORT:Benedictus XVI}}
[[Kategorie:Duitse teoloë]]
[[Kategorie:Pouse]]
[[Kategorie:
[[Kategorie:
[[Kategorie:Sterftes in 2022]]
|