Kaap Verde: Verskil tussen weergawes
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2 |
k Statistieke hersien |
||
(7 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie) | |||
Lyn 1:
{{Inligtingskas Land
|noem_naam =
|volle_naam = <small>''
|algemene_naam = Kaap Verde
|beeld_vlag = Flag of Cape Verde.svg
Lyn 19:
|longEW = W
|grootste_stad = [[Praia, Kaap Verde|Praia]]
|regeringsvorm = Unitêre semi-presidensiële<br />grondwetlike [[republiek]]<ref name="SpL">{{en}} {{cite journal |last1=Neto |first1=Octávio Amorim |last2=Lobo |first2=Marina Costa |year=2010 |url=
|leiertitels = <br />• [[President]]<br />• [[Eerste minister]]
|leiername = [[
|oppervlak_rang =
|oppervlak_grootte =
|oppervlak = 4 033
Lyn 29:
|bevolking_skatting = 525 000
|bevolking_skatting_jaar = 2015
|bevolking_rang =
|bevolking_sensus = 483 628
|bevolking_sensus_jaar = 2021
|bevolkingsdigtheid = 123,7
|bevolkingsdigtheidmi² =
|bevolkingsdigtheidrang = 89<sup>ste</sup>
|BBP_PPP = $3,
|BBP_PPP_rang =
|BBP_PPP_jaar =
|BBP_PPP_per_kapita = $6
|BBP_PPP_per_kapita_rang =
|BBP = $1,
|BBP_rang =
|BBP_jaar =
|BBP_per_kapita = $3
|BBP_per_kapita_rang =
|onafhanklikheidstipe =
|onafhanklikheidsgebeure =
|onafhanklikheidsdatums =
|MOI = {{wins}} 0,
|MOI_rang =
|MOI_jaar =
|MOI_kategorie = {{kleur|#fc0|medium}}
|Gini =
|Gini_rang =
|Gini_jaar =
|Gini_kategorie = {{kleur|#990000|hoog}}
|geldeenheid = [[Kaap Verdiese escudo|Escudo]]
Lyn 68:
}}
'''Kaap Verde''' ([[Portugees]]: ''Cabo Verde'', [ˈkabu ˈveɾdɨ]), amptelik die '''Republiek Kaap Verde''' (''República de Cabo Verde''), is 'n [[
Kaap Verde is genoem na [[Cap-Vert]], nou in [[Senegal]], die mees westelike punt van Afrika. Saam met die [[Asore]], die [[Kanariese Eilande]] en die [[Madeiraeilande]] vorm Kaap Verde 'n eie biogeografiese streek, [[Makaronesië]], wat – ten spyte van die lang afstande – ooreenkomste tussen die eilande se fauna en flora toon.
Lyn 76:
Kaap Verde was onbewoon toe die [[Portugese]] in 1456 arriveer, en die eilande was dus deel van die [[Portugese Ryk]]. As gevolg van die land se ligging langs die kus van Afrika het Kaap Verde 'n belangrike hawe geword en was dit 'n belangrike sentrum vir slawehandel.
In 1975 verkry die eilande onafhanklikheid, deels as gevolg van die werk
== Politiek ==
Die regering van Kaap Verde is gegrond op 'n grondwet wat in 1980 daargestel is. Verkiesings word vir beide die [[eerste minister]] en [[president]] gehou. Beide regeer vir 5-jaar termyne. Lede van die Algemene Vergadering word ook verkies en hulle word saam met die president en eerste minister deur die
== Geografie ==
[[Lêer:Kaap verde kaart.png|duimnael|links|Kaart van Kaap Verde]]
[[Lêer:Satellite image of Cape Verde
Kaap Verde is 'n [[argipel]] langs die kus van Afrika. Dit word gevorm deur 10 hoof eilande en omtrent 8 ander klein eilandjies. Die hoofeilande is:
* [[Barlavento]]'s (noordelike eilandgroep)
Lyn 154:
== Kultuur ==
Die kultuur van Kaap Verde weerspieël die land se gemengde Portugese en Afrika wortels. Die land is bekend vir sy diverse musiekvorms soos [[Morna]] (die Kaap Verdiese [[Fado]]) en die stedelike Kaap Verdiese [[kizomba]], en 'n wye verskeidenheid danse: die sagte dans Morna, die [[Funana]] – 'n sensuele mengsel van Portugese en Afrika danse, die uiterste sensualiteit van [[coladeira]] (letterlik "gegom"), en die Afrika [[Batuque]]dans.
=== Kaap Verdiese letterkunde ===
Lyn 167:
== Taal ==
Kaap Verde se amptelike taal is Portugees, maar Portugese [[
* Sotavento Kreole:
* Barlavento Kreole:
Die grootste verskil tussen die verskillende Kaap Verdiese
Daar is geen volledige vertaling van die Bybel nie. [[Sérgio Frusoni]] het egter [[Bartolomeo Rossetti]] se weergawe van die [[Nuwe Testament]] van die Romeinse dialek (ER VANGELO SECONNO NOANTRI) na die Kaap Verdiese
Kaap Verdiese
* Crioulo van Brava: [[Eugénio Tavares]], Deirdre Meintel
* Crioulo van Santiago: António de Paula Brito, Carlos Barbosa, Tomé Varela da Silva, Daniel Spínola
Lyn 184:
* Barlavento Creoles: Armando Napoleão Rodrigues Fernandes, Maria Dulce de Oliveira Almada
=== Kaap Verdiese
* [http://www.unb.br/il/liv/public/frusoni.htm Sérgio Frusoni (Werk van Sergio Frusoni-Crioulo van São Vicente)]
* [http://caboverdetimorpoesia.com.sapo.pt/ Adriano Gominho (
* [http://www.bcv.cv/_conteudo/dinheiro/nota/1999/2000.htm# "Morna aguada" deur Eugénio Tavares (
* [http://www.capeverdeancreoleinstitute.org/lusiadas_na_kriolu.htm Uitreksels van 'OS LUSÍADAS' in die
* [http://www.clubetabanka.com/cv/creole.asp Perspektief op Kaap Verdiese Crioulo]
Lyn 209:
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
== Bronnelys ==
; Algemeen
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Cabo-Verde|title=Cabo Verde|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=
* {{en}} {{cite web|url=https://www.cia.gov/the-world-factbook/countries/cabo-verde/|title=Cabo Verde|publisher=[[Central Intelligence Agency]]|accessdate=20 November 2021}}
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|Cape Verde|Kaap Verde}}
▲* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Cabo-Verde|title=Cabo Verde|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=5 Augustus 2019}}
=== Geskiedenis ===
|